RMB Turbine Art Fair on Roekeloos

Visit their website to see the full article here: https://www.roekeloos.co.za/kuns/rmb-turbine-art-fair-2020/

Die kunswêreld beweeg aanlyn en die afgelope paar weke is ’n paar opwindende platforms bekendgestel wat nuwe geleenthede bied vir versamelaars om kontemporêre Afrika-kuns aanlyn te koop. Kunstefeeste beweeg ook aanlyn en een van die opwindendste virtuele kunsmarkte op die kalender is RMB Turbine Art Fair 2020.

Die jaarlikse RMB Turbine Art Fair altyd ‘n hoogtepunt op die Joburg-kunskalender, wat oorwegend jong en opkomende kunstenaars verteenwoordig met pryse wat wissel tussen R1,000 en ’n plafonprys van R50,000.

Die RMB Turbine Art Fair in 2020 is geheel en al aanlyn vanaf 27 Augustus tot 2 September 2020 met ’n opwindende en innoverende aanlynprogram. Elke galery wat hierdie jaar uitstal het hul eie toegewyde galery.

Home

STAY UP TO DATE!

Subscribe to our mailing list to be the first to know about events, exhibitions, and opportunities from Turbine Art Fair!

* indicates required

*we respect your privacy