Kobus Kotze

Kobus Kotze

Bio

Kobus Kotzé’s passionate love for capturing landscapes is very much the essence of his inspiration. He is sensitive to the relationship between man and nature.

Kobus studied agriculture, and on his farm in the Eastern Cape, he recorded a barrage of ideas during the day, and spent the evenings in his studio expressing it on canvas. Kobus held his first solo exhibition in 1971, and many other exhibitions followed. In 1990 Kobus opened the Kobus Kotzé Art Gallery in Aliwal North, and became a full time artist.

Kobus has been painting since 1967 and with all the years of experience, he developed an unique sense for mixing and using colours. One of the exceptional qualities in his work is his ability to make the sky look exiting, real, and radiant. Kobus Kotzé is an artist who uses his camera to capture landscapes, trees and cities. In his studio he combines the photographs with his emotions and traditions. These paintings capture the way he views the world.

Sedert 1994 woon Kobus in Bloemfontein. Die verskuiwing was stimulerend, en blootstelling aan ‘n groot kolonie skilders verryk sy kuns. Hy werk in twee mediums, nl. olie- en waterverf, en skilder eweveel in albei mediums. Hy is ‘n Assosiaat van die Waterverf Genootskap van Suid-Afrika. Saam met sy persoonlike verryking het sy kunswerke minder tradisioneel geraak. Helder kleure speel nou ‘n hoofrol in baie van sy skilderye.

Kobus hou landwyd eenmanuitstallings en neem deel aan groepsuitstallings. Sy skilderye word sterk verteenwoordig in versamelings van korporatiewe instellings, onder andere BOE Hoofkantoor, Kaapstad, Eskom, Spoornet Hoofkantoor, Bloemfontein, Bloemwater, die Amerikaanse Ambassade en andere, asook in talle privaat versamelings in Suid Afrika en die buiteland.

Sy werk word aangekoop en bemark deur welbekende kunshandelaars en galerye. Kobus is beïnvloed deur Cezanne, Van Gogh, Monet, Sisley en ander meesters, terwyl Suid-Afrikaanse skilders soos Pieter Henning, Hugo Naudé, Edward Roworth en Gregoir Boonzaaier ‘n indruk op hom maak.

Die kleure en uitleg van Kobus se palet is ordelik. Sy aandag bly sodoende gespits op die skepping van sy werk, terwyl hy luiser na goeie klassieke en opera musiek, soos Chopin en Verdi. “Dit vat hom op ‘n ander pad”, sê hy. Die ritme en krag hiervan lê vasgevang in sy kuns.

Please login or register to view works

Video

TAF Open Access

TAF Open Access is a library of content form Turbine Art Fair’s. ongoing programme. Watch past talks, artist & curator interviews and professional practice insights and training.

X
X